1) Hoofletters - normaal of abnormaal?
2) Leestekens/punktuasie - normaal of weggelaat?
3) Ritme - Bepaalde ritme of spreektaalritme?
4) Rymskema?
*Paarrym aa bb cc
*Kruisrym ab ab cdcd
*Omarmde rym abba cddc
*Gebroke rym abcd defe
*Vrye vers geen rym
*Skelrym abba ccde
*Slagrym aaaa bbbb cccc dddd
5) Skakels - herhalings of repitisie van woorde, frases of klanke.
6) Stemming of toon - formeel of informeel?
7) Tema - aktueel of relevant?
8) Vorm / patroon - lengte van versreëls en strofes.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking