1) Tema - hoof gedagte of sentrale idee.
2) Universialiteit - tyd, situasie, plek.
3) Intertekstualiteit - idees en woorde leen van bestaande gedigte of litêre tekste.
4) Spreker - iemand wat praat, 'n stem.
5) Aangesprokene - persoon met wie gepraat word.
6) Stemming - emosionele atmosfeer of gevoel.
*droewig
*ernstig
* komies
* morbied
* opgeruimd
* weëmoedig
7) Toon - die manier of houding van jou stem.
* hartseer
* vriendelik
* onbeskof
* saaklik
* spottend
* sarkasties
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking